Die DA het nog nooit en sal ook nooit gholfbane of enige ander sport- of ontspanningsgeriewe sloop nie. Die enigste ontwikkeling wat tans beplan word op grond wat voorheen as ’n gholfbaan in Kaapstad gebruik is, is die R4.5 miljard Amazon-belegging by die River Club. En dit is heel duidelik die verste denkbare ding van ’n “sloping” om ’n “krotbuurt” te vestig.

Die DA se Skaduminister van samewerkende regering en tradisionele sake, Cilliers Brink, verduidelik:

https://www.da.org.za/2021/10/dis-n-desperate-leuen-dat-die-da-kaapstad-se-gholfbane-sal-sloop-om-krotbuurte-te-skep