Die ANC se uitheemse konsep van Afrikaans as ‘n inheemse taal
Hierdie week op #Uitgesproke bespreek Cilliers Brink die ANC se uitheemse konsep van Afrikaans as ‘n inheemse taal en die jakkalsdraaie wat Blade Nzimande probeer gooi om sy haatdraende Beleidsraamwerk vir Hoëronderwysinstellings te verdedig en die konstitusionele hof se uitspraak te minag.